Anton Smit Skilderye

Derde in ‘n reeks van drie

Die skilderye was interessant met die deurlopende tema van koppe-aan-mekaar.  Mens kan nadink hieroor.  Wat my besiel het om skilderye uit ‘n hoek te neem, sal ek nie weet nie.  Dalk was dit die weerkaatsing op die glas.  

 

 

 

 

 

©  Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Augustus, 2021

 

My foto’s 

 

 

Leave a comment