Anton Smit Figure

Tweede in ‘n reeks van drie

Die gespierde figuur is vir my interessant ook vir die fyn kleding wat hy blyk aan te hê.  

 

 

 

 

©  Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Augustus, 2021

 

My foto’s

 

Ek is beïndruk met hierdie poster van ‘n uitstalling met sy seun Lionel wat ook ‘n internasionale volgeling met sy beeldhouwerk het.  

Leave a comment