Die triestige lied

Derde in ‘n reeks van drie

Iemand anders se droefenis word hier vir my beduidend.  Dalk is dit dat ek self met sommige van my probleme hulpeloos voel, dat troos in die lewe selde werklik genesend is. 

Tralies

Hulle sê jy dra die tralies

Saam met jou

Soos ‘n tjap draai jy daai tralies

Saam met jou

    Wel, die freedom song is nou flou

    Soos ‘n stad van staal, is daai tralies om jou

Soos ‘n tjap draai jy daai goed

Saam met jou.

©  Willem

www.loertoer.wordpress.com

Bridgewater, Somerset-Wes

Junie, 2023 

“tjap” – tronktaal vir ‘n tatoeëring

My liriek / grafiek, gepubliseer deur RotsWolk-Uitgewers.

Leave a comment