Ragtime en Rocks

Hierdie jeugroman verower beide die Scheepers-prys en MER-prys vir jeuglektuur.

Gareth is Ilhaam se kêrel en die snaaksste ou in die skool.  Maar hy verander. Waarom?   Dit, en die ander groot geheim in haar lewe – wat se soort verkoopsman is haar pa nou eintlik? – maak haar ongelukkig todat sy haar ma oor die laasgenoemde konfronteer.

‘n Spanningsvolle eietydse roman uit die Kaapse Vlakte wat groot vrae aan die jeug stel en deur die donker, soos die ou ragtime-liedjie sê, wag die wêreld vir sonnop.

“Van der Walt se boek slaag loshande danksy die goeie uitbeelding van ál die karakters sonder om hulle te stereotipeer, en ook met uiters knap storievertelling”  Ivor Price, Die Burger, 20/9/2003

“… as geheel is dit ‘n knap roman wat sonder effekbejag ‘n onthutsende beeld gee van ‘n randbestaan.  Van der Walt munt veral uit in knap karakterisering en die skryf van knap en outentieke dialoog, wat terloops ook toon hoe kreatief Afrikaans is, veral in sy variëteite”  –  Prof. H.P. van Coller, Huldigingswoord, Scheepersprys vir Jeugliteratuur, Oktober 2004

 [Tafelberg. Kaapstad]

***Tagtig rand vir ‘n getekende kopie***

writervanderwalt@gmail.com  Ragtime_en_Rocks

writervanderwalt@gmail.com

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: