Anton Smit Koppe

Eerste in ‘n reeks van drie

Anton Smit (geb. 1954) het ‘n lokale en internasionale reputasie met sy kunswerk.  Die koppe, figure, maskers en abstrakte werk dra temas van lyding, versoening, glorie en sublimasie, soos ‘n kritikus dit stel.  Ek het met die stuk Geloof vertroud geraak by die Delaire Restourant in Klein Drakenstein op ‘n dag van son-en-wolk wat ek roekeloos as my mooiste dag beskou.  Ek deel van my foto’s van sy werk by die Imibala Museum, Somerset-Wes.  

 

 

 

 

 

©  Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Augustus, 2021

 

Bron

Wikipedia Anton Smit

 

My foto’s

 

Kyk ook

Heads by Anton Smit   www.willwilltravel.wordpress.com   29.9.2019

 

 

 

 

Leave a comment