Wat die kameralens vang

Laat ons nooit vergeet dat daar tog humoristiese mylpale op ons reise is nie, dat fotograwe blitsvinnig moet dink en doen om daardie oomblikke vas te vang.  Ek deel foto’s wat ek al lewenslank het.

 

 

 

 

 

 

 

© Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Augustus, 2021

 

Beelde

Ek het van hierdie beelde van die 60erjare af en die bronne is verloor.

Kat en arend – clipboard.

Seekoei en voëltjie – dalk Du tydskrif van die 50erjare. 

Die laaste is my foto.

Pastoor Venter van die Corpus Christie Gemeente kerk het nie gesien nie dat die “Pa”  van die kennisgewingbord afgeval het en toe word hy sommer opgegradeer na ‘n heilige!   

 

2 thoughts on “Wat die kameralens vang

  1. Tannie Frannie August 4, 2021 at 10:59 am Reply

    Wonderlik!

  2. Will van der Walt August 4, 2021 at 8:28 pm Reply

    Dankie, Tannie Frannie!

Leave a comment