Manjefieke obsessie

Derde in ‘n reeks van drie

ND se sitkamer is seker sy vertoonkamer, maar ek dink daar is nie ‘n hoekie in daardie huis wat nie op een of ander manier sy aandag gekry het nie.  Daar is nie ‘n ding soos ‘n kaal muur nie!

In die venster het hy ‘n reeks antieke skilderglas stukke waarvan dié vir my treffend is.

Hier is die oorblyfsels, net so mooi.

 

Ek noem dié twee teëls “die mal poue”.  Voor hulle is ‘n geskilderde volstruisdop.

 

Hierdie pragtige skildery – Die Aartappelskiller  –  hang bo sy herd.  My foto doen maar min eer aan hierdie besondere werk.

 

‘n Pouveer, sommer net.

 

ND se smaak vir bisarre dinge.

 

Langs die merkwaardige versameling teëls, is daar hierdie teëls van ‘n pou wat dalk sy vere in die sitkamer agtergelaat het.

©  Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Julie, 2021

 

My foto’s

Kyk ook:  Art Nouveau teëls    http://www.bosvirkuns.wordpress.com    11.6.2021 en 18.6.2021

Hartlik dank aan ND.  

 

 

 

Leave a comment