Manjefieke obsessie

Tweede in ‘n reeks van drie

‘n Kombuis is nie gewoonlik ‘n lokaal van verwondering nie. By ND se huis is dit wel so. Ek is net jammer dat die helfde van my foto’s was uit fokus uit. Ek deel wat ek het.

Nogal gepas is hierdie mooi piouter bord met die gedrukte woorde “Give us this day our daily bread”.

Ek hou van die gloed van hierdie houtreliëfwerk.

 

‘n Pragtige houtkerf bord.

 

Nog ‘n houtkerf bord met ‘n geskilderde voëltjie.

‘n Ouderwedse weegskaal met ‘n Koreaanse Coca Cola-blik op.

‘n Sommer-net piouter objet d’art.

This image has an empty alt attribute; its file name is kitchen17.jpg

‘n Mooi ouderwedse maler.

 

 

(c) Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Julie, 2021

 

My foto’s

Met dank aan ND.

2 thoughts on “Manjefieke obsessie

  1. Toortsie July 21, 2021 at 7:23 am Reply

    Hy het omtrent ‘n besonderse versameling.

  2. Will van der Walt July 21, 2021 at 10:56 am Reply

    Dis werklik so! Dankie, Toortsie! – willem

Leave a comment