‘n Besoek aan Spier  –  Die Mosaïk Kraal

Spier  –  Die Mosaïk Kraal

Tweede in ‘n reeks van drie

Daar is by Spier groot klem op die skep van mosaïke.  By die Mosaïk Kraal, daargestel deur Spier Arts Academy, is daar 25 werke te siene, seker die grootste opelug uitstalling van sy soort in die land.

Die omvang die werke is groot … vanaf realisme …

Lindile Maganya

Timothy Zantsi – skoolkinders

… tot abstraksie.

Ferdinand Kidd – abstraksie

Selvin November – abstraksie

Colijn Strijdom – abstraksie

Landskappe en natuurtonele

Karen Cronje

Maya LeMaitre – blare

Frans Coertse

Ekspressionisme

Lindile Maganya – figure

Kleur eksperimente

Frans Smit

Jill Trappier

‘n Verblydende ervaring …

 

Willem

www.loertoer.wordpress.com

Bridgewater, Somerset-Wes

Desember, 2019

 

My foto’s

Colijn Strydom

 

Met hartlike dank aan Graham Randall

Tagged: , ,

Leave a comment