Dans – wat hulle daaroor sê

Ek het vir agt jaar van my lewe aan ‘n vrye beweging groep behoort waar ons musiek van verskillende soorte gebruik het en beweeg of dans soos ons wil, gewoonlik van mekaar afgesonder, soms saam.  Ja, dit was nie altyd dans nie, maar waar trek mens werklik die streep?

Dans het ‘n groot deel van my lewe uitgemaak en ek vier dit met woorde uit verskillende oorde.

Om te dans is om buite jouself te wees.  Groter, mooier, meer kragtig … Dit is die krag, die glorie op aarde en dit lê voor die hand  –  Agnes de Mille

 

Dans is die verborge taal van die liggaam se siel  –  Martha Graham

Hoe ken ons die danser van die dans?  –  William Butler Yeats

 

Dans is die enigste kuns waar ons self die stof is waarvan dit gemaak is is  –  Ted Shawn

Dans is die gedig waarvan elke beweging ‘n woord is  –  Mata Hari

 

© Willem

www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

September, 2020

 

Bron

Wise Old Sayings op die internet

 

Beelde

My tekeninge

Tagged:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: