Château Grimaldi

Die derde in ‘n reeks van drie

Digby die Château is die kerk St Pierre.  Dit was nie vir my so merkwaardig as droef  –  die gebou is aan die verkrummel.  By die deur is daar houers wat besoekers aanmoedig om bydrae te maak wat St Pierre sal kan laat opknap.

‘n Nis in die kerk

Die brandglas venster van Ste Rosa van Lima was ‘n flits kleur in die skemerlig.

Ek wonder toe, watter tempel of moskee of besigheidskantore sal op hierdie werf opgerig word?

In die nou, Middeleeuse strate om die Château is daar ‘n aantal winkels waar kunstenaars aan die werk is.  In een was daar ‘n paar, Lawrence en Esty  –  hy wat bewegende kunswerk met metaal maak; sy, ‘n juwelier.  Die ruim waar hulle gewerk het, was vir eeue ‘n wynmakery en die ou pers is nog daar.

Van Esty se werk

 

Van Lawrence se werk

Lawrence met van sy werk

© Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

September, 2020

 

My foto’s 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: