Château Grimaldi

Die tweede pos in ‘n reeks van drie

Die Groot Saal in Château was indrukwekkend.  Dit was duidelik dat dit van die sewentiende eeu dateer.  Hier sien jy die revolusionêre aard van barok.  Ek het gekyk, my bewonder en gevra hoe kry jy dit reg om daardie skildery op die plafon van hierdie saal te kry.

Die kaggel van die Groot Saal

Barok plafon in die Groot Saal, skat 10 meter lank

Plafon skildery detail

Daar was in die gange van die drie verdiepings ook morne kuns.  Ek meen dat dit nie in daardie verband gewerk het nie.

Op die grondvloer onder die trappe na die eerste verdieping sien ek ‘n swakbeligte hoek met los stene en wat soos ‘n sarkovaag lyk. “Romeins,” fluister een van die gidse wat daar staan.  Ek dink aan die oudste kerke in die Côte d’Azur  –  ‘n aantal van hulle is op die ruïnes van Romeinse tempels gebou.

 

© Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Augustus, 2020

 

My foto’s 

Tagged: ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: