Ratatouille

Twee dinge wat my die lewe laat vier … die een is, gistraand om agtuur (geskryf 23.3.20), begin die inwoners van hierdie woonstelblok by hulle vensters hulle potte en panne slaan, hulle hande klap en skree.  Ek sluit aan by hulle, bewoë om mens te wees in die aangesig van die pandemie.

Die tweede is meer huislik en persoonlik.  Oor die jare het ek ratatouille geniet as ek dit in die hande kon kry.  In die Côte d’Azur kom ek agter dat daar ‘n buitegewone omvang van ratatouille-soorte op die rakke van die supermark is.  Daar ontdek ek dat ratatouille in Nice ontstaan het, hier om die hoek van my, en staan ook as ratatouille niçoise bekend.  Van daar word dit eie aan Provence en dan wêreldbekend.

Jy sal dalk sê hoe kleinlik.  Proe.  Dit word groot.

Die begin van die ekstase

Die eerste mondvol van die ekstase

Die bonjon weergawe van ratatouille

©  Willem

www;loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Geskryf 23.3.20  Geplaas Julie, 2020

 

Bron

Wikipedia ratatouille

 

Beelde

Wikipedia 

Chagall

 

‘n Kapenaar terwyl hy ratatouille eet

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: