Die Geluk – uit ‘n Franse hoek

Die Franse is almal filosowe en daarmee kom ‘n sekere sinisme, veral met sake soos liefde en die geluk.  Hier is wat van hulle sê.

Menslike geluk bestaan uit soveel stukke dat dit altyd ontbreek  –  Bossuet

Ware geluk kos min:  as dit duur is, is dit nie van ‘n goeie soort nie  –  Chateaubriand, Mèmoires d’outre tombe

Afgesien van geloof, is die geluk om jouself te ignoreer en by die dood uit te kom sonder om die lewe te ervaar  –  Chateaubriand, Mèmoires d’outre tombe

Om gelukkig te leef, laat ons verborge leef  –  Florian, Fables

Ek was gelukkig as die geluk bestaan uit ‘n vinnige lewe, om lief te hê met al jou krag, sonder enige rede tot berou, en sonder hoop  –  Eugéne Fromentin, Dominique

Die geluk bestaan uit drie dinge op aarde :  ‘n pragtige son, ‘n vrou, ‘n perd !  –  Theophile Gautier, Poësies

As ons die huis van geluk bou, sou die grootste kamer die wagkamer wees  –  Jules Renard, Journal

Ons is nie gelukkig nie  –  ons geluk, dit is die stilte van ons ongeluk  –  Jules Renard, Journal

Die geluk is om dit te soek  –  Jules Renard, Journal

Ek het towerkuns gedoen … Die geluk, wat niemand ontwyk nie  –  Arthur Rimbaud, Poësies

© Willem

www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Februarie, 2020

 

Bron

Dictionnaire des Citations de langue française  (Pierre Ripert, 1994)

 

Beelde

Hokusai

Beatrice Darwin

Vincent van Gogh

Jean Woodward

Tagged: ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: