Weer woorde oor wyn – wat die Franse sê

“Met lang teue, ruik ek die wyn van herinneringe”    –    Chalres Baudelaire, Les Fleurs de Mal

“Die wyn wat van die pers vloei, is minder bedrieglik as haar swart oë”  –  Charles Cros, Le Coffet de Santal

“Geen edel wese haat goeie wyn”  –  François Rabelais, Gargantua

“Die smaak van wyn, hoeveel meer delikaat, laggend, biddend, meer hemels smaakvol as olie”  –  François Rabelais, Gargantua

“Niks so grys as die wyn van ongelukkigheid”  –    Honoré de Balzac, Splendours et Miséres de Courtienes

“‘n Bottel wyn bevat meer filosofie as al die boeke ter wêreld”    –    Louis Pasteur, bioloog

‘n Maal sonder wyn is soos ‘n dag sonder sonskyn”    –    Anthelme Brillet-Savarin

“Wyn is die antwoord.  Maar ek onthou nie nou die vraag nie”    –    anoniem

“Die beste gebruik van slegte wyn is om van ongewensde familie ontslae te raak”    –    Franse sêding

“Mens moet altyd dronk wees.  Dis al wat tel … Maar met wat?  Met wyn, met poësie, of met goedwees, soos jy kies.  Maar word dronk.    –    Charles Baudelaire, ongeveer die 1850s

 

© Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Mei, 2020

 

Bron

Dictionnaire des Citations de langue française

Kyk ook:  Wyn  –  wat hulle daaroor sê  http://www.loertoer.wordpress.com    04.03.2019  

 

Beelde

iga.net

meijer-meijer.com 

vectorsstock.com 

wine.loverknow.com 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: