Om te reis  –  wat hulle sē

Eenmaal ‘n jaar, besoek êrens waar jy nog nooit was nie  –  Dalai Lama

Die wêreld is ‘n boek en dié wat nie reis  nie, lees net een blad  –  Augustinus van Hippo

Caledon

Om te reis maak mens beskeie.  Jy sien die plekkie wat jy in die wêreld inneem  –  Gustave Flaubert

Om te reis is die enigste ding wat jy koop wat jou ryker maak  –  Onbekend

Paternoster

Eerder as die aankoms, is dit die reis wat saak maak    –  T.S.Eliot

Om te reis, is om te lewe  –  Hans Christian Andersen

Karoo verspoeling

Moenie luister na wat hulle sê nie, loop kyk self  –  Chinese sêding

Aan dié wat wil weet waarom ek reis, sê ek:  ek weet goed wat ek ontvlug, maar nie wat ek soek nie  –  Montaigne, Essais

Mynhoop, van bo, Johannesburg

As jy al gereis het, eindig die reis nooit nie.  Dit word oor en weer herhaal, in die stilste kamer.  Die verstand kan nie van die reis afsluit nie  –  Pat Conroy

Nie tot ons verlore is nie, begin ons onsself vind  –  Henry David Thoreau

Tafelberg

© Willem

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Mei, 2020

 

Bron

Wise Old Sayings 

Dictionnaire des Citations de langue française

 

Beelde

Caledon, Tafelberg, sondsonder – my foto’s

Die bronne van die ander is verlore

Sonsonder, Tafelbaai

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: