Romaanse mosaïke

Van die interessantste mosaïke wat ek nog gesien het, is in St Marco in Venesië.  Net, mens moet onthou om jou verkyker saam te neem want die goed is soms teen die hoë gewelf van die dak.  Die mosaïke is oor die jare gedoen en mens kan die verskil in die style agterkom  —  die opvoedende eenvoud van die vroeë Romaans en die verfyning soos die Gotiese era nader.  Hier is vier voorbeelde uit die eersgenoemde.  Hulle verbeeld tonele uit Die Vloed.  Noag met die diere.  Hy lyk of hy stres kap.

Noag en die diereNoag met die diere.  Hy lyk of hy stres kap.

St Marco, binne.  Die goue dele bo is waar jy die mosaike kan sien.

Drenkelinge in die Vloed.  Interessant dat een glimlag.

‘n Voël op karkas van ‘n drenkeling.  Vir wie wou hulle laat skrik?

Noag met die duif.

Willem

www.loertoer.wordpress.com

Bridgewater, Somerset-Wes

November, 2019

 

Beelde

Mosaïques de Saint-Marc a Venise [Chef-d’oevre de l’art, 196-]

 

 

Tagged: , ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: