Stéphane Mader, fotograaf

Tweede in ‘n reeks van twee

Stéphane het laas jaar met kleur gewerk voordat hy die wit-en-swart begin het.  Van sy kleurfoto’s word hier geplaas.

Minimalisties en speels.

‘n Ongewone hoek van mense op ‘n stasie.

Ek meen dié treffende foto is in Boston geneem.

Hierdei skilderagtige foto is in ‘n middeleeuse kerk in Suid-Spanje geneem.

(c) Willem van der Walt

http://www.loertoer.wordpress.com

Augustus, 2019

 

Beelde

Dankie, Stéph, vir verlof om die beelde te plaas

Gepubliseer deur Nouvelle Image, Parys 

Hier is Stéph met wie ek al gepleid het vir hom om op te hou rook, maar, ai, die man maak mooi beelde.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: