Stéphane Mader, fotograaf

Eerste in ‘n reeks van twee

Ek is dankbaar dat Stéph weereens vir my toegelaat het om van sy beelde te plaas.  Hulle is oral geneem – in Suid-Afrika, in die VSA, in Toulon waar hy bly.

‘n Formele komposisie van ‘n informele situasie.

Kenmerkend van sy foto’s is dat hy interessante, flietende oomblike vaslê.

Die groot alleenheid  –  ‘n wederkerende tema.

Ek meen dié beeld is in Boston, VSA, geneem.

Daar is iets droomagtig in dié beeld en ek meen die wit-en-swart help.

Let die straler stert regs van die straatpaal.

(c) Willem van der Walt

http://www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Augustus, 2019

 

Beelde

Dankie, Stéphane, vir verlof vir die foto’s.

Gepubliseer deur Image Nouvelle, Parys

Hier is Stéph waar hy hom in ‘n restourant by Groot Constantia geniet.  My foto.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: