Pagodas, gewyde stapels

Tweede in ‘n reeks van twee

Vir dié wat in pagodas belangstel, wag daar ‘n fees by die Nasionale Kulturele Museum van Suid-Korea, Ichon, Seoel.  Ek is gesê dat dit deel was van die bewaring van patrimonie in die land.  Ek meen dat van dié pagodas is in ons tyd gemaak.

Ek het al in die omgewing van tempels gesien, veral as daar bosse is, dat mense, seker toegewydes, klipstapels maak en ek het wonder of die pagoda en die klipstapels nie verwant is nie. Of die pagoda kom uit die mens se drang om hierdie stapels te maak; of die klipstapels aap die pagodas na.  Wie weet?

Klipstapel by die bosse by die Bisan-Ri begrafplaas

In die Kulturele Museum self, staan daar die grootste pagoda wat ek nog gesien het.  Ek raak bietjie deurmekaar met die tel van vlakke, maar ek meen dat hierdie pagoda ‘n belangrike rol in die gemeenskap gespeel het.  Let die mense onder.  Ek moes seker drie verdiepings oploop om hierdie foto te neem.

As ek kyk na die vorme van tradisionele argitektuur in Korea, wat oral in China en Japan voorkom, meen ek dat die pagoda wat ‘n oeroue vorm is, bewustelik of onbeswustelik, op argitekte ‘n invloed gehad het.  Hier is die hoofgebou van die ander kulturele museum in Seoel.

 

© Willem van der Walt

www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Junie, 2019

 

My foto’s

 

 

Advertisements

Tagged: ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: