Belle Époque argitektuur, Nice

 

Die derde in ‘n reeks van vier

As die Belle Époche geken is aan strukturele vernuwings, is dit ook vir bevrydende versiering geken.  Een van die versierings is die pilaster.

Pilasters, Le Royal

Pilasters, Negresco

Pilaster, Marie Reine

Die pilaster, reeds ekstensief in Barok gebruik, evoleer in die Belle Époque.  Let die verskille tussen die pilaster van Le Royal en die pilasters van die Negresco.  Balkonne het ook aandag gekry, veral met smeeysterontwerpe wat soms arts nouveaux was.

En dan die transformasie van die balkon, ‘n voorbeeld van Marie Reine, ‘n hotel op die Promenade des Anglais.

Die Belle Époque bring weer die vrouefiguur-as-stut in die argitektuur voor.  Die Engelse woord is caryatid. 

 

Boogvenster (bo links)
Vrouefiguur (middel onder)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hier sien jy hierdie prettige voorbeeld van die idioom – ‘n tweeverdieping Belle Époque dorpshuis met die vrouefiguur en ‘n interessante boogvenster.  (Dié gebou staan in strakke kontras met ‘n skoonlyn-déco gebou.)   Dié vrouefigure veral verleen sjarme aan die epog.

 

© Willem van der Walt

www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

April, 2019

 

Bronne

Michel Steve : L’Architecture Belle Époque à Nice.  Demaistre, Nice. 1995.

Wikipedia Belle Époque

 

Beelde

My foto’s

 

Belle Epoque briewebus met die woord “Letter” wat nie Frans is nie.

 

 

 

Advertisements

Tagged:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: