Foto’s wat abstraksies wil word

Soos ek plekke deurdwaal, neem ek soms foto’s wat daarna na niks lyk nie.  Ander kere, foto’s wat, net soos hulle is, my verbaas, nie uit wat hulle beeld nie, maar bloot hoe hulle lyk.  ‘n Handvol van dié foto’s klim toe by my kamera uit en sê, Luister hier, ons is nou moeg om sommer net in die donker te lê.  Doen iets met ons.  Ons wil ‘n bietjie grênd wees, abstraksies of iets.  Oukei, dink ek, kan nie skade doen nie.  En hier is hulle.  Wat hulle was, sê ek aan die einde.

 

 

 

 

 

 

 

 

© Willem van der Walt

www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Maart, 2019

 

Beelde

  • Plaveisel by die La Fontonne hospitaal
  • Waterbottel
  • Die trappe na my woonstel in Somerset-Wes. Die beeld is bietjie gedokter.
  • Die plafon bo trappe, Museum vir Kontemporêre Kuns, Nice
  • Soos (4).
  • Krake in ‘n teerpad, wie weet waar. Ook gedokter.
  • Keistene in Antibes se oudorp.
  • Gang, Museum van Kontemporêre Kuns, Nice
  • Kunswerk, Nice-lughawe.

 

Advertisements

Tagged: ,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: