“Al lê die berge nog so blou …” 

Mozart sê ons as jy ‘n droewige liedjie wil skryf, gebruik jy die mineur-sleutel;  as jy regtig ‘n droewige lied wil komponeer, gebruik jy die majeur-sleutel.

As ek dié beelde van Caledon en Stellenbosch se wêreld kyk, hoor ek die wyle Randall Wicomb se stem met Al lê die berge …

En as ek dink aan die 10,000 kilometers tussen my en dié landskappe, kom daar ‘n bekfluitjie by en die blou word nog blouer.

Ja-nee, nou is ek reg vir Ian Roberts en die Radio Kalahari Orkes om Suikerbossie en Skeeloog Daisy vir my te sing.

 

© Willem van der Walt

www.loertoer.wordpress.com

Les Semboules, Antibes

Januarie, 2018

 

My foto’s  

                                        

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

%d bloggers like this: